Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gaps
gaps [boodskap #133830] Di, 29 September 2020 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gaps
Afbreking: gaps


Werkwoord: gaps
Verlede tyd: het gegaps

Betekenis:
• Om iets (gewoonlik iets kleins of minder ernstigs) sonder toestemming te vat.

Gebruik:
• Wie het my koekie gegaps?

Sinoniem:
• gryp
• skaai
• steel
• vaslê

Afgelei:
• gapser

Vertaling:
Engels: to purloin, nick, grab, steal
Nederlands: jatten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Fransman
Volgende onderwerp: rekwisiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 03:53:48 MGT 2024