Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterdruppel
waterdruppel [boodskap #133807] Ma, 28 September 2020 14:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Waterdruppels op 'n blaar.
Waterdruppels op 'n blaar.
waterdruppel
Afbreking: wa•ter•drup•pel
Samestelling: water + druppel


Selfstandige naamwoord: waterdruppel
Meervoud: waterdruppels
Verkleinwoord: waterdruppeltjie
Meervoud van verkleining: waterdruppeltjies

Betekenis:
• 'n Druppel water.

Gebruik:
• 'n Haelkorrel ontstaan wanneer 'n waterdruppel vries en deur die lugstrome op en af gewaai word.

Vertaling:
Engels: waterdrop
Nederlands: waterdruppel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: druppel
Volgende onderwerp: knewel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 03:28:59 MGT 2024