Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knewel
knewel [boodskap #133808] Ma, 28 September 2020 14:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
knewel
Afbreking: kne•wel


Selfstandige naamwoord: knewel
Meervoud: knewels
Verkleinwoord: kneweltjie
Meervoud van verkleining: kneweltjies

Betekenis:
• Iets of iemand was baie groot is (vir sy soort).

Gebruik:
• Die visserman het 'n yslike knewel van 'n kabeljou gevang.

Vertaling:
Engels: whopper, stunner
Nederlands: knewel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterdruppel
Volgende onderwerp: bewering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:08:04 MGT 2024