Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bewering
bewering [boodskap #133809] Ma, 28 September 2020 15:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bewering
Afbreking: be•we•ring


Selfstandige naamwoord: bewering
Meervoud: beweringe, bewerings
Verkleinwoord: bewerinkie
Meervoud van verkleining: bewerinkies

Betekenis:
• 'n Verklaring dat iets so is, maar waarvan die feitelikheid nog nie vasgestel is nie.

Gebruik:
• Die waarheid van 'n bewering kan nooit deur die bewering self vasgestel word nie.

Sinoniem:
• opinie
• proposisie
• stelling

Vertaling:
Engels: statement, claim, assertion, allegation
Nederlands: bewering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knewel
Volgende onderwerp: bloemryk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 06:15:08 MGT 2024