Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onvergenoeg
onvergenoeg [boodskap #133804] Ma, 28 September 2020 14:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onvergenoeg
Afbreking: on•ver•ge•noeg


Byvoeglike naamwoord: onvergenoeg, onvergenoegd
Attributief: onvergenoegde

Betekenis:
• Ontevrede en onvervuld wees.

Gebruik:
• Dié tyd van die jaar voel baie mense onvergenoeg met hulle werk en smag hul na 'n blaaskans.

Antoniem:
• vergenoeg

Afgelei:
• onvergenoegdheid

Vertaling:
Engels: discontent, displeased, dissatisfied
Nederlands: onvergenoegd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aspek
Volgende onderwerp: mistig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 11:38:59 MGT 2024