Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mistig
mistig [boodskap #133805] Ma, 28 September 2020 14:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mistige weer.
Mistige weer.
mistig
Afbreking: mis•tig


Byvoeglike naamwoord: mistig
Vergrotende trap: mistiger
Oortreffende trap: mistigste
Attributief: mistige

Betekenis:
• Met baie mis (wolke laag op die grond), sodat dit die sig beperk.

Gebruik:
• Dit was 'n koue mistige winteroggend op die plaas.

Sinoniem:
• beneweld

Afgelei:
• mistigheid

Vertaling:
Engels: foggy, misty
Nederlands: mistig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onvergenoeg
Volgende onderwerp: druppel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 06:48:51 MGT 2024