Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lokval
lokval [boodskap #133798] Ma, 28 September 2020 10:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lokval
Afbreking: lok•val
Samestelling: lok + val


Selfstandige naamwoord: lokval
Meervoud: lokvalle
Verkleinwoord: lokvalletjie
Meervoud van verkleining: lokvalletjies

Betekenis:
• Apparaat met 'n vallende deur of klem waarmee diere nadergelok en gevang word.
• (figuurlik) Plan om iemand te vang of onverhoeds te betrap.

Gebruik:
• Die boer stel 'n lokval vir die jakkalse wat sy skape vang.
• Die soldate het in 'n lokval ingeloop.

Sinoniem:
• hinderlaag
• strik

Afgelei:
• spoedlokval

Verwant:
• lokvink

Vertaling:
Engels: trap
Nederlands: val

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boorling
Volgende onderwerp: jongie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:08:59 MGT 2024