Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jongie
jongie [boodskap #133799] Ma, 28 September 2020 10:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jongie
Afbreking: jon•gie


Selfstandige naamwoord: jongie
Meervoud: jongies

Betekenis:
• (ongewoon) Aanspreekvorm vir iemand, meestal 'n jong man.

Gebruik:
Jongie, jy gaan jou rieme vasloop!

Vertaling:
Engels: laddie, sonny
Nederlands: zoon, jongen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lokval
Volgende onderwerp: bondig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:25:01 MGT 2024