Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werktuig
werktuig [boodskap #133796] So, 27 September 2020 20:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werktuig
Afbreking: werk•tuig


Selfstandige naamwoord: werktuig
Meervoud: werktuie
Verkleinwoord: werktuigie
Meervoud van verkleining: werktuigies

Betekenis:
• 'n Stuk gereedskap om 'n taak eenvoudiger en/of ligter te maak.

Gebruik:
• 'n Graaf is 'n werktuig wat ontwerp is vir om in die aarde te grawe.

Sinoniem:
• gereedskap

Afgelei:
• landbouwerktuig
• martelwerktuig

Vertaling:
Engels: tool, implement, instrument
Nederlands: werktuig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paramedikus
Volgende onderwerp: boorling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:47:00 MGT 2024