Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paramedikus
paramedikus [boodskap #133795] So, 27 September 2020 20:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
paramedikus
Afbreking: pa•ra•me•di•kus
Samestelling: para- + medikus


Selfstandige naamwoord: paramedikus
Meervoud: paramedikusse, paramedici

Betekenis:
• Mediese spesialis wat op noodoproepe buite 'n hospitaal reageer.

Gebruik:
• Die paramedikus is gewoonlik die eerste persoon met mediese kennis wat by 'n noodsituasie opdaag en aan wie se sorg beseerdes en siek persone toevertrou word.

Vertaling:
Engels: paramedic
Nederlands: paramedikus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: medikus
Volgende onderwerp: werktuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 16:43:44 MGT 2024