Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » medikus
medikus [boodskap #133794] So, 27 September 2020 20:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
medikus
Afbreking: me•di•kus


Selfstandige naamwoord: medikus
Meervoud: medikusse, medici
Verkleinwoord: medikussie
Meervoud van verkleining: medikussies

Betekenis:
• 'n Mediese spesialis.

Gebruik:
• 'n Plaaslike medikus het die pasiënt gestabiliseer voordat hy na die hospitaal vervoer is.

Sinoniem:
• arts
• dokter
• geneesheer
• geneeskundige
• heelmeester
• medisynemeester

Afgelei:
• paramedikus

Vertaling:
Engels: medic, doctor, physician
Nederlands: medicus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fungeer
Volgende onderwerp: paramedikus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 17:19:49 MGT 2024