Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kettie
kettie [boodskap #133789] So, 27 September 2020 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Seun met 'n kettie.
'n Seun met 'n kettie.
kettie
Afbreking: ket•tie


Selfstandige naamwoord: kettie
Meervoud: ketties

Betekenis:
• 'n Mikstok waaraan 'n "velletjie" met twee rekke (lopers) geheg is om klippe of ander projektiele te skiet.

Gebruik:
• Die tradisionele kettie is uit asegaaihout vervaardig omdat dit baie sterk en stewig is.

Sinoniem:
• rekker

Vertaling:
Engels: slingshot, catapult
Nederlands: katapult

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: windbuks
Volgende onderwerp: terugslaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:32:18 MGT 2024