Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » windbuks
windbuks [boodskap #133788] So, 27 September 2020 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Windbuks.
'n Windbuks.
windbuks
Afbreking: wind•buks


Selfstandige naamwoord: windbuks
Meervoud: windbukse
Verkleinwoord: windbuksie
Meervoud van verkleining: windbuksies

Betekenis:
• 'n Geweer wat saamgepersde gas gebruik om die koel uit die loop te skiet.

Gebruik:
• Al­hoewel 'n mens nie 'n vu­ur­wapenlisen­sie vir 'n wind­buks nodig het nie, is dit 'n gevaarlike wapen wat met omsigtigheid gebruik moet word.

Afgelei:
• wind­buksski­etery

Vertaling:
Engels: air gun, air rifle, airgun
Nederlands: windbuks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lugdraad
Volgende onderwerp: kettie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:44:50 MGT 2024