Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugdraad
lugdraad [boodskap #133787] So, 27 September 2020 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Lugdraad.
'n Lugdraad.
lugdraad
Afbreking: lug•draad
Samestelling: lug + draad


Selfstandige naamwoord: lugdraad
Meervoud: lugdrade
Verkleinwoord: lugdraadjie
Meervoud van verkleining: lugdraadjies

Betekenis:
• 'n Stellasie in die lug vir die stuur en ontvang van radio- en ander elektromagnetiese golwe.

Gebruik:
• Draai die lugdraad om te sien of ons beter opvangs kry.

Sinoniem:
• antenne

Vertaling:
Engels: aerial, antenna
Nederlands: antenne

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: g'n
Volgende onderwerp: windbuks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 03:58:37 MGT 2024