Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oondpan
oondpan [boodskap #133778] So, 27 September 2020 06:54
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18979
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Oonspan.
'n Oonspan.
oondpan
Afbreking: oond•pan
Samestelling: oond + pan


Selfstandige naamwoord: oondpan
Meervoud: oondpanne
Verkleinwoord: oondpannetjie
Meervoud van verkleining: oondpannetjies

Betekenis:
• 'n Pan waarin kos in 'n oond gaargemaak word.

Gebruik:
• Bak vir 15 minute teen 180 grade in groot swart oondpan.

Vertaling:
Engels: oven pan
Nederlands: ovenpan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dierlik
Volgende onderwerp: skedule
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 11:20:52 MGT 2024