Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dierlik
dierlik [boodskap #133777] So, 27 September 2020 06:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dierlik
Afbreking: dier•lik


Byvoeglike naamwoord: dierlik
Attributief: dierlike
Partitief: dierliks

Betekenis:
• Wat op diere betrekking het, of daaruit vervaardig word.
• Wat soos diere is.

Gebruik:
• Daar is plantaardige en dierlike vette en olies.
• Hy het iets dierliks gedoen en die poniepers was mal daaroor.

Antoniem:
• plantaardig
• sinteties

Afgelei:
• dierlikheid

Vertaling:
Engels: animal; bestial, brutal
Nederlands: dierlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plantaardig
Volgende onderwerp: oondpan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 19:49:45 MGT 2024