Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tjip
tjip [boodskap #133760] Sa, 26 September 2020 09:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Tjips
Tjips
'n Tjip.
'n Tjip.
tjip
Afbreking: tjip


Selfstandige naamwoord: tjip
Meervoud: tjips
Verkleinwoord: tjippie
Meervoud van verkleining: tjippies

Betekenis:
• Aartappelskyfie.
• 'n Mikrovlokkie, onderdeel van 'n rekenaar.
• Iets wat afgesplinter het of die merk wat dit laat.

Gebruik:
• Kan ek ook 'n tjippie kry.
• Die rekenaar se tjip het uitgebrand.
• Die piering het 'n lelike tjip in.

Afgelei:
• slaptjip

Vertaling:
Engels: chip
Nederlands: chip


Werkwoord: tjip
Verlede tyd: het getjip

Betekenis:
• Afgesplinter.

Gebruik:
• Pasop dat jy nie die koppies tjip nie.

Vertaling:
Engels: to chip
Nederlands: splinteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: langdurig
Volgende onderwerp: slaptjip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 02:33:54 MGT 2024