Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaptjip
slaptjip [boodskap #133761] Sa, 26 September 2020 09:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18904
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hamburger met slaptjips.
'n Hamburger met slaptjips.
slaptjip
Afbreking: slap•tjip
Samestelling: slap + tjip


Selfstandige naamwoord: slaptjip
Meervoud: slaptjips
Verkleinwoord: slaptjippie
Meervoud van verkleining: slaptjippies

Betekenis:
• Stafie van 'n aartappel wat diepgebraai is en ongeveer so lank soos 'n vinger gesny is.

Gebruik:
Slaptjips was oorspronklik 'n Belgiese spesialiteit, maar is deesdae regoor die wêreld 'n gewilde bygereg wat dikwels by wegneem-eetplekke verkoop word.

Sinoniem:
• skyfie

Vertaling:
Engels: french fry, potato chip
Nederlands: friet, patat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tjip
Volgende onderwerp: hamburger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 23:44:44 MGT 2024