grondboon [boodskap #133753] |
Sa, 26 September 2020 07:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grondboon
Afbreking: grond•boon
Samestelling: grond + boon
Selfstandige naamwoord: grondboon
Meervoud: grondbone
Verkleinwoord: grondboontjie
Meervoud van verkleining: grondboontjies
Betekenis:
• 'n Eenjarige gewas, Arachis hypogaea, of die peule van die plant wat onder die grond groei.
Gebruik:
• Hoopstad bedien 'n boerderystreek waar daar met Afrikanerbeeste en saaigewasse, veral mielies, koring en grondbone, geboer word.
Vertaling:
Engels: peanut, monkey nut
Nederlands: aardnoot, pinda
Nota:
• Word hoofsaaklik in die verkleiningsvorm gebruik.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|