Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » refraksie
refraksie [boodskap #133732] Vr, 25 September 2020 06:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die refraksie van lig deur 'n plastiekblok.
Die refraksie van lig deur 'n plastiekblok.
refraksie
Afbreking: re•frak•sie


Selfstandige naamwoord: refraksie
Meervoud: refraksies

Betekenis:
• Die verandering van die rigting van 'n liggolf, soos dit van een optiese medium na 'n ander beweeg, omdat die spoed van die golf verander.

Gebruik:
Refraksie ontstaan op die grens (oppervlak) tussen die twee mediums omdat lig stadiger deur die digter as deur die minder digte medium beweeg.

Sinoniem:
• ligbreking

Afgelei:
• refraksievermoë

Vertaling:
Engels: refraction
Nederlands: refractie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reflekteer
Volgende onderwerp: normaallyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:21:58 MGT 2024