Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » normaallyn
normaallyn [boodskap #133733] Vr, 25 September 2020 07:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
normaallyn
Afbreking: nor•maal•lyn
Samestelling: normaal + lyn


Selfstandige naamwoord: normaallyn
Meervoud: normaallyne

Betekenis:
• Denkbeeldige lyn wat 'n 90° hoek met die oppervlak van 'n figuur maak.

Gebruik:
• Die normaallyn is die kortste afstand vanaf 'n gegewe punt tot by 'n figuur.

Sinoniem:
• loodlyn

Antoniem:
• raaklyn

Vertaling:
Engels: perpendicular line
Nederlands: loodlijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: refraksie
Volgende onderwerp: invalshoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:51:40 MGT 2024