Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reflekteer
reflekteer [boodskap #133731] Vr, 25 September 2020 06:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die water reflekteer die vrou se beeld.
Die water reflekteer die vrou se beeld.
reflekteer
Afbreking: re•flek•teer


Werkwoord: reflekteer
Verlede tyd: het gereflekteer

Betekenis:
• Om terug te kaats, sonder om te absorbeer.

Gebruik:
• 'n Spieël reflekteer lig.

Sinoniem:
• terugkaats
• weerkaats
• weerspieël

Verwant:
• refleksie

Vertaling:
Engels: to reflect
Nederlands: reflecteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: non
Volgende onderwerp: refraksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:34:01 MGT 2024