Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » non
non [boodskap #133730] Do, 24 September 2020 20:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Non.
'n Non.
non
Afbreking: non


Selfstandige naamwoord: non
Meervoud: nonne
Verkleinwoord: nonnetjie
Meervoud van verkleining: nonnetjies

Betekenis:
• Vrou wat in 'n klooster woon en 'n belofte van kuisheid afgelê het.

Gebruik:
• 'n Non kan gewoonlik aan haar swart en wit klere uitgeken word.

Sinoniem:
• suster

Antoniem:
• monnik (manlik)

Vertaling:
Engels: nun
Nederlands: non

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: peetpa
Volgende onderwerp: reflekteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:44:43 MGT 2024