Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » peetpa
peetpa [boodskap #133729] Do, 24 September 2020 20:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
peetpa
Afbreking: peet•pa
Samestelling: peet + pa


Selfstandige naamwoord: peetpa
Meervoud: peetpa's

Betekenis:
• Manlike doopgetuie wat beloof om medeverantwoordelikheid vir die opvoeding van 'n kind te aanvaar, en die taak oor te neem as die pa nie meer daartoe in staat is nie.

Gebruik:
• Buks gaan woon by sy peetpa nadat hy sy ouers verloor het.

Sinoniem:
• peetoom
• peetvader

Antoniem:
• peetma

Vertaling:
Engels: godfather
Nederlands: peetvader, peter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: peetoom
Volgende onderwerp: non
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 07:18:10 MGT 2024