Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meubelwinkel
meubelwinkel [boodskap #133722] Do, 24 September 2020 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meubelwinkel
Afbreking: meu•bel•win•kel
Samestelling: meubel + winkel


Selfstandige naamwoord: meubelwinkel
Meervoud: meubelwinkels
Verkleinwoord: meubelwinkeltjie
Meervoud van verkleining: meubelwinkeltjies

Betekenis:
• 'n Winkel wat meubels uitstal en verkoop.

Gebruik:
• 'n Mens kan goedkoop meublement by 'n tweedehandse meubelwinkel aanskaf.

Afgelei:
• meubelwinkeleienaar

Vertaling:
Engels: furniture store
Nederlands: meubelwinkel, meubelmagazijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spioen
Volgende onderwerp: vlieëplak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 06:33:49 MGT 2024