Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlieëplak
vlieëplak [boodskap #133723] Do, 24 September 2020 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vlieëplak.
'n Vlieëplak.
vlieëplak
Afbreking: vlie•ë•plak
Samestelling: vlieë + plak


Selfstandige naamwoord: vlieëplak
Meervoud: vlieëplakke
Verkleinwoord: vlieëplakkie
Meervoud van verkleining: vlieëplakkies

Betekenis:
• Voorwerp om vlieë en ander insekte (soos perdebye en muskiete) mee dood te slaan.

Gebruik:
• 'n Vlieëplak bestaan gewoonlik uit 'n steel met 'n handvatsel en 'n geperforeerde slagblad van sagte plastiek of leer, waarmee lastige insekte gedood word.

Sinoniem:
• vlieëslaner

Vertaling:
Engels: fly swatter
Nederlands: vliegenmepper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meubelwinkel
Volgende onderwerp: verhuising
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:37:53 MGT 2024