|
Re: "Lied van die Lente" [boodskap #13841 is 'n antwoord op boodskap #13837] |
Do, 16 April 1998 00:00 |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wie ken jy in die Weltevrede Park Gemeente?
Dalk die Weidemans of die Van Zyls?
Laat weet...!
--
Net Nico ...
Reuben Aldum wrote in article
...
|
| Letitia,
| As ek dit reg het soek jy 'n koeksister resep!
| Die een is van die N.G Weltevreden Park-gemeente, en die koeksisters
| wat gebak is met die resep,het baie duisende rande ingebring om die
| kerk te bou.
|
|
|
Re: "Lied van die Lente" [boodskap #13842 is 'n antwoord op boodskap #13837] |
Do, 16 April 1998 00:00 |
Reuben Adolf Aldum
Boodskappe: 27 Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Nico" wrote:
> Wie ken jy in die Weltevrede Park Gemeente?
> Dalk die Weidemans of die Van Zyls?
> Laat weet...!
> --
> Net Nico ...
Hi Nico,
Kobus Sanderberg en Nelus Niemandt was predikante toe ons daar was.
Ek ken die van der Merwes en Fick-gesinne. Baie van die name en vanne
het ek nou al vergeet. Waar het jy eers gewoon?
Groete uit Oz
Willemien
|
|
|
Re: "Lied van die Lente" [boodskap #13864 is 'n antwoord op boodskap #13837] |
Vr, 17 April 1998 00:00 |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het in Horison en Discovery gewoon, maar het lank terug vlerk gesleep by
'n meisie, Marina van Zyl, wat daar was.
--
Net Nico ...
Reuben Aldum wrote in article
...
| Kobus Sanderberg en Nelus Niemandt was predikante toe ons daar was.
| Ek ken die van der Merwes en Fick-gesinne. Baie van die name en vanne
| het ek nou al vergeet. Waar het jy eers gewoon?
|
| Groete uit Oz
| Willemien
|
|
|
|