Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Mooi so PW
Re: Mooi so PW [boodskap #13840] Do, 16 April 1998 00:00 na volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
> Selfs
> in Cambodia het die Khmer Rouge
> self uiteindelik vir Pol Pot voor
> die hof gedaag en hom geisoleer.
>
>

Nonsens. Pol Pot het "gesterf" aan 'n hartaanval. Hy was nie na aan 'n
hof gewees nie. Lyk my al julle kanadese is bietjie agter met die nuus?
Re: Mooi so PW [boodskap #13855 is 'n antwoord op boodskap #13840] Vr, 17 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Kobus Brits" writes:

> Dit vat 'n man om voet Mooi so my oom,jy het wonders vir
> hierdie land verrig

Ja, hy en sy apartheidsvarke het
eiehandig die Afrikaner se naam
so beswadder dat dit eeue sal
neem voor ons naam weer skoon is.
Maar toemaar, sy ou belaglike ou
gesig en glimlag polariseer mense
nou - Afrikaners sien die skorrie-
morrie wat hul aangehang het en
wonder hoekom hulle dit nie tevore
besef het nie. Hier in Kanada
bemoedig dit my dat sy aanklaer
(so lees ek in die koerant hier)
'n Afrikaanse naam het. Ek hoop
hulle sit hom in die tronk. Selfs
in Cambodia het die Khmer Rouge
self uiteindelik vir Pol Pot voor
die hof gedaag en hom geisoleer.
Vorige onderwerp: "Lied van die Lente"
Volgende onderwerp: Re: Wat maak Mandela daar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 11:10:25 MGT 2024