luit [boodskap #133652] |
So, 20 September 2020 18:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
luit
Afbreking: luit
Selfstandige naamwoord: luit
Meervoud: luite
Verkleinwoord: luitjie
Meervoud van verkleining: luitjies
Betekenis:
• 'n Tokkelinstrument van Oosterse oorsprong met 'n peervormige kas en 6 tot 13 snare.
Gebruik:
• Die musikant speel 'n bekende wysie op 'n luit.
Homofoon:
• luid (hard klinkend)
Afgelei:
• luitspeler
• luitvormig
Vertaling:
Engels: lute
Nederlands: luit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|