Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorring
oorring [boodskap #133653] So, 20 September 2020 18:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vrou met 'n oorring.
Vrou met 'n oorring.
oorring
Afbreking: oor•ring
Samestelling: oor + ring


Selfstandige naamwoord: oorring
Meervoud: oorringe
Verkleinwoord: oorringetjie
Meervoud van verkleining: oorringetjies

Betekenis:
• 'n Ring wat aan die oor (deur 'n gaatjie in die oorbel) gedra word.

Gebruik:
• Matrose het goue oorringe gedra wat verkoop kon word as hulle êrens sou uitspel om die koste van hul begrafnisse se dek.

Verwant:
• oorbel

Vertaling:
Engels: earring
Nederlands: oorring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: luit
Volgende onderwerp: feestelikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 03:51:34 MGT 2024