Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feestelikheid
feestelikheid [boodskap #133654] So, 20 September 2020 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
feestelikheid
Afbreking: fees•te•lik•heid
Afgelei: feestelik + -heid


Selfstandige naamwoord: feestelikheid
Meervoud: feestelikhede

Betekenis:
• 'n Byeenkoms waartydens daar fees gevier word.

Gebruik:
• Mense het van heinde en verre gekom om die feestelikheid by te woon.

Sinoniem:
• festiwiteit
• partytjie
• polmesarie
• viering

Vertaling:
Engels: festivity
Nederlands: feestelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorring
Volgende onderwerp: oeuvre
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 05:52:40 MGT 2024