Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » violis
violis [boodskap #133603] Vr, 18 September 2020 10:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
violis
Afbreking: vio•lis


Selfstandige naamwoord: violis
Meervoud: violiste
Verkleinwoord: violissie
Meervoud van verkleining: violissies

Betekenis:
• Persoon wat die viool bespeel.

Gebruik:
• Sy is 'n uitmuntende violis.

Sinoniem:
• vioolspeler

Antoniem:
• violiste (vroulik)

Vertaling:
Engels: violinist
Nederlands: violist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gou-gou
Volgende onderwerp: tirannies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 07:42:43 MGT 2024