Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gou-gou
gou-gou [boodskap #133602] Vr, 18 September 2020 08:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gou-gou
Afbreking: gou-gou


Bywoord: gou-gou

Betekenis:
• Baie vinnig; in 'n oogwenk.

Gebruik:
• Ons gaan gou-gou koffie drink.

Sinoniem:
• sito-sito
• tjop-tjop

Verwant:
• nou-nou

Vertaling:
Engels: quickly, in a jiffy
Nederlands: snel, in een wip

Nota:
• 'n Goeie voorbeeld van reduplikasie (verdubbeling van letters of woorde om nuwe woorde te vorm).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nou-nou
Volgende onderwerp: violis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 04:47:11 MGT 2024