Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aikôna
aikôna [boodskap #133571] Wo, 16 September 2020 11:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aikôna
Afbreking: ai•kô•na


Tussenwerpsel: aikôna

Betekenis:
• Dit gaan nie gebeur nie; daar is geen kans nie; a nee a.

Gebruik:
Aikôna! Jy vat nie my lekkergoed nie.

Wisselvorm:
• haikôna

Sinoniem:
• nee
• nooit

Vertaling:
Engels: aikona, no way
Fanagalo: aikona
Nederlands: echt niet
Zoeloe: hayikhona

Nota:
• Van Nguni, hayikhona.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afkort
Volgende onderwerp: woonwa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 10:00:50 MGT 2024