Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woonwa
woonwa [boodskap #133572] Wo, 16 September 2020 11:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18890
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Woonwa.
'n Woonwa.
woonwa
Afbreking: woon•wa
Samestelling: woon + wa


Selfstandige naamwoord: woonwa
Meervoud: woonwaens
Verkleinwoord: woonwaentjie
Meervoud van verkleining: woonwaentjies

Betekenis:
• Sleepwa waarin mens kan bly en slaap, wat tipies vir vakansies gebruik word.

Gebruik:
• Ná sy aftrede het hy en sy vrou die wêreld met sy woonwa deurkruis.

Sinoniem:
• karavaan

Vertaling:
Engels: caravan
Nederlands: karavaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aikôna
Volgende onderwerp: brekend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 12:30:49 MGT 2024