Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleinerig
kleinerig [boodskap #133545] Ma, 14 September 2020 20:14
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18924
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleinerig
Afbreking: klei•ne•rig


Byvoeglike naamwoord: kleinerig
Attributief: kleinerige
Partitief: kleinerigs

Betekenis:
• Wat aan die klein kant is; van geringe grootte.

Gebruik:
• Spinnekoppe is meestal kleinerig, maar kan baie gevaarlik wees.

Antoniem:
• groterig

Vertaling:
Engels: smallish
Nederlands: tamelijk klein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: por
Volgende onderwerp: kleinserig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 18:38:27 MGT 2024