Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » por
por [boodskap #133544] Ma, 14 September 2020 20:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
por
Afbreking: por


Werkwoord: por
Verlede tyd: het gepor

Betekenis:
• Met 'n stok of langwerpige voorwerp stoot of steek.
• Deelwoord van aanpor: por aan.

Gebruik:
• Die kinders por die hond met 'n stok in die ribbes.
Por hom so 'n bietjie aan om betrokke te raak.

Vertaling:
Engels: to prod, poke; to spur on
Nederlands: porren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrag
Volgende onderwerp: kleinerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 21:11:58 MGT 2024