Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » genotipe
genotipe [boodskap #133374] So, 06 September 2020 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
genotipe
Afbreking: ge•no•ti•pe


Selfstandige naamwoord: genotipe
Meervoud: genotipes

Betekenis:
• Die versameling eienskappe wat 'n organisme van sy ouers geërf het; genetiese samestelling.

Gebruik:
• Dit is moeilik om vas te stel in watter mate die omgewingsfaktore van 'n organisme sy fenotipe beinvloed, en watter eienskappe van die genotipe afkomstig is.

Vertaling:
Engels: genotype
Nederlands: genotype

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eikeboom
Volgende onderwerp: fenotipe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 08:24:45 MGT 2024