Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eikeboom
eikeboom [boodskap #133373] So, 06 September 2020 18:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19234
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Eikeboom.
'n Eikeboom.
eikeboom
Afbreking: ei•ke•boom


Selfstandige naamwoord: eikeboom
Meervoud: eikebome
Verkleinwoord: eikeboompie
Meervoud van verkleining: eikeboompies

Betekenis:
• 'n Skaduryke, bladwisselende boom met duur hout in die genus Quercus.

Gebruik:
• Eekhorings versamel die akkers van die eikeboom wat op die grond geval het.

Sinoniem:
• akkerboom
• eik

Vertaling:
Engels: oak tree
Nederlands: eikenboom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vliegas
Volgende onderwerp: genotipe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 16:22:59 MGT 2024