vliegas [boodskap #133372] |
So, 06 September 2020 18:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vliegas
Afbreking: vlieg•as
Samestelling: vlieg + as
Selfstandige naamwoord: vliegas
Meervoud: vliegasse
Betekenis:
• 'n Verbrandingsproduk van steenkool wat lig genoeg is dat dit saam met die verbrandingsgasse afgevoer word.
Gebruik:
• Swaar bodemas versamel op die bodem van die verbrandingsoond, terwyl vliegas saam met die verbrandingsgasse ontsnap.
Antoniem:
• bodemas
Hiperoniem:
• as
Vertaling:
Engels: fly ash
Nederlands: vliegas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|