Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sentraal
sentraal [boodskap #133351] So, 06 September 2020 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sentraal
Afbreking: sen•traal


Byvoeglike naamwoord: sentraal
Vergrotende trap: sentraler
Oortreffende trap: sentraalste
Attributief: sentrale
Partitief: sentraals

Betekenis:
• Wat die middelpunt vorm; in die middel geleë is.
• Van een punt af bestuur en beheer.
• Iets wat baie belangrik is.

Gebruik:
• Die dorp is sentraal geleë ten opsigte van die ander dorpe in die munisipale gebied.
• Die maatskappy se sentrale bestuur het ontbind.
• Die motorkar is steeds sentraal t.o.v. die vervoer van passasiers.

Verwant:
• sentraliseer

Vertaling:
Engels: central
Nederlands: centraal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reisiger
Volgende onderwerp: samehang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:29:46 MGT 2024