Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neusbrug
neusbrug [boodskap #133346] So, 06 September 2020 08:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
neusbrug
Afbreking: neusvbrug
Samestelling: neus + brug


Selfstandige naamwoord: neusbrug
Meervoud: neusbrûe
Verkleinwoord: neusbruggie
Meervoud van verkleining: neusbruggies

Betekenis:
• Die benige deel bokant die neus.

Gebruik:
• Sy druk haar verkyker so hard teen haar oë dat haar bril in haar neusbrug insny.

Vertaling:
Engels: nose bridge
Nederlands: neusbrug

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nagenoeg
Volgende onderwerp: onderarm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:10:57 MGT 2024