Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderarm
onderarm [boodskap #133347] So, 06 September 2020 08:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Onderarm wat gespalk en verbind is.
'n Onderarm wat gespalk en verbind is.
onderarm
Afbreking: on•der•arm
Samestelling: onder + arm


Selfstandige naamwoord: onderarm
Meervoud: onderarms
Verkleinwoord: onderarmpie
Meervoud van verkleining: onderarmpies

Betekenis:
• Die onderste gedeelte van die arm, tussen die elmboog en die hand.

Gebruik:
• Die bo-arm is met behulp van die elmboog aan die onderarm verbind.

Sinoniem:
• voorarm

Antoniem:
• bo-arm

Vertaling:
Engels: forearm
Nederlands: onderarm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neusbrug
Volgende onderwerp: politiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:27:36 MGT 2024