Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ledemaat
ledemaat [boodskap #133342] So, 06 September 2020 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ledemaat
Afbreking: levde•maat


Selfstandige naamwoord: ledemaat
Meervoud: ledemate
Verkleinwoord: ledemaatjie
Meervoud van verkleining: ledemaatjies

Betekenis:
• (anatomie) Deel van die liggaam, soos 'n arm, been, vin of vlerk.
• Lid van 'n kerk of organisasie; lidmaat.

Gebruik:
• 'n Been is 'n ledemaat wat gebruik word om die lyf te ondersteun of op te hou.
• Die afgedwaalde ledemaat is met ope arms terug verwelkom.

Vertaling:
Engels: limb; member
Nederlands: ledemaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: joernaal
Volgende onderwerp: melkpens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:56:20 MGT 2024