Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hakskeen
hakskeen [boodskap #133339] So, 06 September 2020 07:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hakskeen
Afbreking: hak•skeen


Selfstandige naamwoord: hakskeen
Meervoud: hakskene
Verkleinwoord: hakskeentjie
Meervoud van verkleining: hakskeentjies

Betekenis:
• Die agterste/onderste gedeelte van 'n mens se voet; hak; hiel.

Gebruik:
• Achilles se moeder het hom aan die hakskene vasgehou en hom in die rivier Styx gedompel sodat hy nooit deur enige wapen gewond sou word nie, behalwe aan die hakskeen.

Afgelei:
• hakskeenbeen
• hakskeengewrig
• hakskeensening

Vertaling:
Engels: heel
Nederlands: hiel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boukunde
Volgende onderwerp: hoofvrou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:01:33 MGT 2024