Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofvrou
hoofvrou [boodskap #133340] So, 06 September 2020 07:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofvrou
Afbreking: hoof•vrou
Samestelling: hoof + vrou
Uitspraak: /ˈɦuə̯frəʊ̯/


Selfstandige naamwoord: hoofvrou
Meervoud: hoofvroue, hoofvrouens
Verkleinwoord: hoofvroutjie
Meervoud van verkleining: hoofvroutjies

Betekenis:
• Die vernaamste eggenote van 'n man. Vrou wie se oudste seun die wettige erfgenaam is.

Gebruik:
• Die posisie van die vroue is gereguleer volgens die volgorde waarin hulle getrou het, met die eerste vrou wat die hoofvrou (inkosikazi) was.

Antoniem:
• hoofman

Vertaling:
Engels: chief wife, primary wife, principal wife
Nederlands: hoofdvrouw
Xhosa: inkosikazi
Zoeloe: inkosikazi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hakskeen
Volgende onderwerp: joernaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 01:36:35 MGT 2024