Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wildrit
wildrit [boodskap #133332] Sa, 05 September 2020 09:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wildrit
Afbreking: wild•rit
Samestelling: wild + rit


Selfstandige naamwoord: wildrit
Meervoud: wildritte

Betekenis:
• 'n Rit in 'n voertuig waartydens wild besigtig word; 'n tipe safari.

Gebruik:
• Die gids het ons tydens die wildrit van al die diere se gewoontes vertel.

Vertaling:
Engels: game drive, safari
Nederlands: safari

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weermag
Volgende onderwerp: bronstydperk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:46:36 MGT 2024