Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bronstydperk
bronstydperk [boodskap #133333] Sa, 05 September 2020 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bronstyd
Afbreking: brons•tyd
Samestelling: brons + tyd
Uitspraak: /ˈbronstəɪ̯t/


Selfstandige naamwoord: bronstyd
Meervoud: bronstye

Betekenis:
• Prehistoriese periode waartydens die mens met koper- en bronswerktuie (eerder as klipwerktuie) begin werk het.
• Paartyd by diere, waartydens hulle bronstig is.

Gebruik:
• Die Bronstydperk strek van ongeveer 3000 tot 800 v.C. tussen die Steen- en die Ystertydperk.
• By skape is die paartyd tot een seisoen beperk, terwyl beeste en perde geen bepaalde bronstyd het nie.

Afgelei:
• bronstigheid
• bronstydperk

Vertaling:
Engels: Bronze Age
Nederlands: bronstijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wildrit
Volgende onderwerp: renons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 04:59:12 MGT 2024