Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » renons
renons [boodskap #133334] Sa, 05 September 2020 17:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
renons
Afbreking: re•nons


Selfstandige naamwoord: renons
Meervoud: renonse
Verkleinwoord: renonsie
Meervoud van verkleining: renonsies

Betekenis:
• 'n Hewige afkeur of teësin in iets of iemand hê.

Gebruik:
• Hy kon kwalik sy renons in die vent verberg.

Sinoniem:
• afkeur
• hekel
• onwil
• teësin
• weersin

Verwant:
• renonseer

Vertaling:
Engels: aversion, dislike
Nederlands: renonce

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bronstydperk
Volgende onderwerp: ysere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 05:02:39 MGT 2024