Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reperkussie
reperkussie [boodskap #133304] Do, 03 September 2020 18:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reperkussie
Afbreking: re•per•kus•sie


Selfstandige naamwoord: reperkussie
Meervoud: reperkussies

Betekenis:
• 'n Uiters onaangename gevolg; negatiewe reaksie.

Gebruik:
• Mens kan tog nie so iets aanvang sonder om aan die reperkussies te dink nie!

Sinoniem:
• nagevolg
• terugslag

Vertaling:
Engels: repercussion, consequence
Nederlands: repercussie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terselfdertyd
Volgende onderwerp: afskrif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:28:52 MGT 2024